Back to All Events

Hill Country Augustus Kerkdiens

  • 349 Crabapple Road Blanco, TX, 78606 United States (map)

Liewe Vriende, 
Julle word genooi na die Julie kerkdiens op die 12e Augustus. 
Ons is in die middel van die jaar, die middel van die somer, en die middel van die maand!!

Bring gerus vriende saam om te deel in die gemeenskap van gelowiges, en om deel te wees van ons ondersteuning-sisteem. (“Forward” gerus hierdie boodskap. So werk ons almal saam as sendelinge in diens van die Here). 
Bid asb vooraf vir die diens. Kom met n verwagting.

Spyskaart: Somer “vinger-kos”.

Eetgerei word verskaf. 
Koffie word bedien. 
Ons eerste kinderkerk!

Sien julle daar!

Earlier Event: July 15
Houston Julie kerkdiens
Later Event: November 18
Afrikaanse Kerkdiens in Houston