Back to All Events

Houston Julie kerkdiens

  • 14410 Mauna Loa Lane Houston, TX, 77040 United States (map)

Liewe Vriende, 
Julle word genooi na die Julie kerkdiens op die 15e. 
Ons is in die middel van die jaar, die middel van die somer, en die middel van die maand!!

Bring gerus vriende saam om te deel in die gemeenskap van gelowiges, en om deel te wees van ons ondersteuning-sisteem. (“Forward” gerus hierdie boodskap. So werk ons almal saam as sendelinge in diens van die Here). 
Bid asb vooraf vir die diens. Kom met n verwagting.

Spyskaart: Somer “potluck”.

Eetgerei word verskaf. 

Koffie word bedien. 
Geen kinderkerk hierdie keer.

Sien julle daar!

Later Event: August 12
Hill Country Augustus Kerkdiens