Predikant: Deon Botha
Kerk Kontakte:
Ons bymekaarkom plek in Houston
Dienste sal gehou word volgens hoogtepunte in die kerkjaar.
Hou ons Facebook blad dop vir aankondigings van Kerkdienste.
“Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste
vloei.”
