Back to All Events

Hill Country Desember Kersdiens

  • 349 Crabapple Road Blanco, TX, 78606 United States (map)

Liewe Vriende, 
Julle word genooi na die Julie kerkdiens op die 9 Desember. 
Dit gaan ons Kersfees diens wees waar ons die geboorte gaan vier met Kersliedere en Woord verkondiging!!

Bring gerus vriende saam om te deel in die gemeenskap van gelowiges, en om deel te wees van ons ondersteuning-sisteem.
Bid asb vooraf vir die diens. Kom met n verwagting.

En ons almal gaan heerlike Potluck geniet

Sien julle daar!

Later Event: June 16
Afrikaanse Kerk Houston